Hello Riffieruimers!
Welkom by Week 3 van Kwartaal 2. Rugby en netbal proewe is agter die rug en nou kan ons vir eers weer bietjie konsentreer op ons akademie.
Geniet die week!
Riffieruim is Volkskool Bethal se digitale leerplatform vir Graad 8 tot 12. Hier kry leerders toegang tot vakinhoud, weeklikse beplanning, opdragte en ondersteunende hulpbronne in ’n netjiese, gestruktureerde aanlyn omgewing.
Volkskool Bethal - 'n BCVO geaffilieerde skool op die Mpumalanga Hoëveld.
Riffie Rakkers Kleuterskool - 'n Veilige plek vir die kroon van God se Skepping.
Ter wille van ons kinders, tot eer van God
Volkskool Bethal en daarmee saam, RiffieRuim is internasionaal geakkrediteer deur die IEB eksamenraad.
Hello Riffieruimers!
Welkom by Week 3 van Kwartaal 2. Rugby en netbal proewe is agter die rug en nou kan ons vir eers weer bietjie konsentreer op ons akademie.
Geniet die week!